Tel: 023 230 1143/Faks: 086 614 7681      Van der Stelstraat, Tulbagh 6820      e-mail: bscronje@breede.co.za

WAT OM TE EET  /  WHAT TO EAT

Heerlike ontbyte word bedien tot 12:00

Bekostigbare Burgers met lekkkker souse en Rooster broodjies word bedien met skyfies en/of kraakvars slaai vir die “ligte” kouers.



ONTHOU DONDERDAE IS „BURGER SPECIALS“!


Kinders kry altyd iets lekker spesiaals.


Dan is daar altyd lekker Voor Geregte, Vegetariese- en Kuierbossie Borde – kom kyk net!


Slaaie word natuurlik nooit vergeet nie, kyk beslis uit vir die Geen Nonsens Slaai.


Braaigeregte, Pluimvee en Seekos is altyd belangrik, maar moenie die besonderse uitblinker geregte mis loop nie.


Geen restaurant is sy sout werd sonder daai heeeerlike souse, pastas en moenie die nageregte vergeet nie (jou lewe gaan anders wees na die geliefde Okkerneut Sjokolade Koek.)


Natuurlik is daar ook heerlike koffies en tees.
Delicious breakfasts served till 12:00

Affordable Burgers with greeaat sauces and Toasted Sandwiches served with chips and/or crunchy fresh salad for the light chewers.


REMEMBER THURSDAY’S BURGERS SPECIALS!


Always something special for children.


Then their is delicious Starters, Vegetarian- and Kuierbossie Platters – just come and have look!


Salads are never left behind, come check out the No Nonsens Salad.


Grills, Chicken and Seafood is always available, but do not miss out on some really special meals.


No restaurant is worth their salt without those scrumptious sauces, pastas and of course the puddings (youre life will be changed after eating the well loved Walnut Truffle Cake.)



Last, but not least is good coffees and teas.
Gepleeg deur / Committed by - Kumie Joubert-Van Niekerk