Tel: 023 230 1143/Faks: 086 614 7681      Van der Stelstraat, Tulbagh 6820      e-mail: [email protected]

IETS SPESIAALS  /  SOMETHING SPECIAL

Gedurende die winter vra watter van die volgende heerlike geregte is beskikbaar:

Hoender Pastei, Kapokaartapels, sous en heerlike groente.

Of
Wilds Pastei, Kapokaartapels, sous en heerlike groente.

Sop van die dag en brood of ‘n Hartlike Kontrei Bredie.
During winter ask which off the following delicious Dishes is available:

Chicken Pie, Mash, sauce and scrumptious veggies.

Or
Venison Pie, Mash, sauce and scrumptious veggies.

Soup of the day with bread or a Hearty Country Stew.
Gepleeg deur / Committed by - Kumie Joubert-Van Niekerk